send link to app

Rotsvas-ABC app for iPhone and iPad


4.8 ( 48 ratings )
Education
Developer: Rudi Erasmus
2.99 USD
Current version: 1.1.1, last update: 7 years ago
First release : 22 May 2013
App size: 42.24 Mb

Rotsvas is n interaktiewe program wat spesiaal ontwerp is vir die vaslegging van basiese taalvaardighede vir die voorskoolse en laerskool kind.

Rotsvas ABC bied die volgende funksies:

Speel, Leer, Toets, Skryf en Sing!!!

Rotsvas bevorder:
>Aktiewe leer
>Hoe vlak van basiese taalvaardighede
>Progressie in taalvaardighede
>Taalbegrip
>Uitbreiding van woordeskat
>Waardering vir ons Afrikaanse taal

Daar word verseker dat die inhoud voldoen aan die kurrikulum se vereistes rakende taal. Daar word ondersteuning en hulp verleen om sodoende luister en praat, lees en klanke, asook skryf en handskrif te bevorder.

Rotsvas het n gintegreerde basis as grondslag.Taalvaardighede vorder progressief.
Taalvaardighede word bekendgestel aan die kind deur visuele(prente) en ouditiewe(klank)aktiwiteite, daarna volg n speelfunksie en dit word afgesluit met n toetsfunksie.
Rotsvas is kinder-ouer vriendelik en sodoende kry ouers die geleentheid om saam met hul kinders die basiese taalvaardighede te ontwikkel.